Holderstebolder: rympies vir rakkers

ISBN-10
0799366463
ISBN-13
9780799366464
Category
Children's literature, African
Pages
32
Language
Afrikaans
Published
2014
Authors
Jaco Jacobs, Karen Ahlschläger

Similar books

  • Hessie en holderstebolder
    By Valerie Thomas, Korky Paul, Linda Rode

    Hessie en holderstebolder

  • Reg vir my
    By Marile Cloete

    “Hemel, Des, dis nie asof Essie holderstebolder verlief is op my nie.” “Hoe sal jy weet? Sy is nie 'n kind wat met haar hart op haar mou loop nie. En vir al wat ek weet, is jy so gewoond meisies raak holderstebolder verlief op jou dat ...

  • Gelukkige einde
    By Frenette van Wyk

    Ek moes my werk probeer red,” begin sy holderstebolder verduidelik. “Tamaryn weet, Olinka. Ek het reeds die situasie aan haar verduidelik,” sê Alexander weer. “Ek weet nie hoekom dit juis jou pa was wat daardie aand die foto's van my ...

  • Katinka se grotman
    By Bets Smith

    “Haai, Katinka. Het ek jou wakker gebel? Hoe was die reünie? Vertel, vertel, jong,” borrel Mieke entoesiasties. “Môre, Mieke. Ek was al wakker — net-net, maar darem,” erken sy eerlik. “En die reünie was oukei.” “Oukei!?

  • Se ja
    By Thea Holland

    Tot dusver het sy niks verkeerds gedoen nie. Sy het ondersoek ingestel en afleidings gemaak. Soos miss Marple in een van Agatha Christie se boeke. Maar om rond te snuffel omdat jy nuuskierig is oor wat iemand lees, is onvergeeflik.

  • Offerande
    By Chanette Paul

    Dit klink glad nie soos die selfversekerde en opgewekte vrou wat hy in Damme gesien het nie. “Dis Luc DeReu. Die professor van Gent. Wat in Damme woon.” Hy hou by Vlaams. Hy verstaan Frans goed genoeg, maar praat dit nie vlot nie.

  • Towernagte & Kismet
    By Ida Bester & Maryna Steyn

    vra Phillip agterdogtig. “O, nee! Ek ken haar skaars, eintlik net van daardie een afspraak. Soos die noodlot dit wou hê, was alles daardie oggend holderstebolder.” Sy glimlag gaan nie onopgemerk by Karlien verby nie.

  • Sepiesterre, sokkies en skobbejakke
    By Nerine Ahlers en Alet Steenkamp

    Die deur swaai krakend oop en ons tuimel holderstebolder by die helderverligte gang in. “Gelukkig brand die ligte nog hier!” sê ek verlig en kyk om my rond. “Ja, dis sowaar die graadagts se gang!” sê Gina verdwaas en sit regop.

  • Maskerdans
    By Frenette van Wyk

    Die tema van die kompetisie is 'liefde' en ek wil hê jy moet vir my 'n mitologiese liefdesgodin skep.” “Klink goed vir my,” sê sy, “ek hou van die mitologie as tema. Al die verhale oor gode en godinne en helde en heldinne is mooi en ...

  • Vuurvliegie
    By Frenette van Wyk

    Jy moet ... ek sal ... ons kan 'n ander kamera gebruik,” troos sy holderstebolder. “Moet asseblief net nie nou jou kamera probeer aansit om te kyk of hy werk nie,” sê Bence. “Dit kan die elektroniese onderdele uitbrand.