Studiegids: Sweef en ander verhale

Studiegids: Sweef en ander verhale
ISBN-10
0799380520
ISBN-13
9780799380521
Pages
221
Language
English
Published
2016-07-01
Publisher
LAPA Uitgewers
Author
Marieta Nel/ Adinda Vermaak

Description

al die verhale in sweef het een ding gemeen - dit is spesifiek gefokus op tieners en hul belewenis van die wereld. daar is stories wat jou sal laat dink en droom, stories wat jou sal laat ril en raai, en bowenal stories wat jou sal laat ... sweef. die perfekte boek vir ure se leesgenot. en vir klaskamergebruik is daar 'n opwindende sweef-onderwysersgids beskikbaar met uitgewerkte vrae, skryfwenke, asook 'n cd met voorlesings deur van die skrywers.die samestellers is adinda vermaak en marieta nel, albei kenners op die gebied van leesstof vir jongmense.