skaars drie maande terug was lisa se lewe nog normaal. hulle was 'n gesin, sy het vriende gehad en sy het gelewe vir ballet. maar toe verander alles in 'n oogwink en lisa moet by haar eksentrieke ouma gaan bly wat pienk tekkies dra. die enigste ligpunt is jaco, haar ouma se buurseun met die donker oe, wat sy kort voor lank beter leer ken