Soos mamma is, so is baba. Taai en gesond. Geen rede vir kommer nie. Enige bewegings al gevoel?” “Nog nie, Dokter. Moes hy al beweeg het?” “Elke nuwe mensie het sy eie tyd. Ek praat van 'n manlike baba omdat jy praat van 'n hy.
Hulle is eintlik veronderstel om die slaai en braaibroodjies te maak, maar hulle tonge werk harder as hulle hande. ... By die ete die aand voor die troue het hy haar as 'n besonder selfversekerde vrou aangesien.
Vir enige iemand anders sal Michael lyk soos 'n bedagsame heer en sy soos 'n verwende prinses. Hoe verduidelik sy aan die wêreld dat Michael besig is om haar ewewig heeltemal te versteur en dat sy net haarself teen verdere seerkry ...
Die heelal het haar 'n kans uit 'n onverwagte oord gegee en sy gaan dit aangryp. Die hemele behoed haar dat sy nooit ooit weer voel soos toe sy die foto van Toit en Donna se pragtige baba gesien het nie. Sy lig haar kop en loop met ...
Van sy aanvanklik onverwagte klop aan haar deur tot die skokkende nuus van Samantha se swangerskap. Kate het baie min gesê en Minke toegelaat ... sy voete afgeskud en wag 'n opwindende toekoms saam met Samantha en sy nuwe baba op hom.
Maar sy praat nie oor die nuwe babatjie nie en dit lyk nie asof sy daaraan wil dink dat sy weer 'n kind van haar eie gaan hê nie. Ek het haar byvoorbeeld gevra om 'n ... Sy skud haar kop, asof sy 'n onverwagte ontdekking gemaak het.
VIER Anré val met blydskap van Aziza se arms af na Anya toe oor toe sy haar hande na hom uitsteek. ... Sy het van opgewondenheid vroeg al die pad Soetenwater toe gevat. ... Anré brabbel opgewonde babataal terwyl hulle op pad is.
Asof sy die vraag hardop gevra het, glimlag hy effens skeef en swaai sy bene van die bank af. ... Sy wys na die laai langs die stoof terwyl sy die baba-ertjies, bone en aspersies afspoel en in 'n bietjie water in 'n bakkie in die ...
Saans as die kinders slaap en sy opgewas het, het hy soms die grammofoon opgewen en haar vir 'n paar draaie op die plankvloer gevat. ... Saam met die onverwagte, onbeplande donkerkopkind het daar 'n duisternis oor haar gevou ...
Hendrik trek Van der Merwe soos 'n baba aan, die Kubaan se broek en hemp en skoene. Toe sleep hy die willose lyf met hom saam, deur die bos die donker nag in, teen heug en teen meug om oorlewing. Harde hande op sy lyf dwing Hendrik se ...