Seëninge vir slaaptyd: 365 Dagstukkies

Seëninge vir slaaptyd: 365 Dagstukkies
ISBN-10
1415323070
ISBN-13
9781415323076
Category
Religion
Pages
385
Language
Afrikaans
Published
2012-11-01
Publisher
Struik Christian Media
Author
Dr Charles R. Swindoll

Description

Seëninge met slaaptyd bevat 365 inspirerende dagstukkies van een van Amerika se mees geliefde skrywers. Hierdie kort en kragtige oordenkings - saamgestel uit Charles Swindoll se boeke en preke - is die ideale manier om 'n besige dag mee af te sluit. Elke 'seëning' bestaan uit 'n Bybelvers en 'n kort, bemoedigende dagstukkie om oor na te dink. Dit is 'n wonderlike hulpmiddel vir mans sowel as vroue en die sielsverrykende oordenkings sal dien as daaglikse bron van troos en leiding.Die gerieflike saamdra-formaat maak Seëninge met slaaptyd ook die perfekte reisgenoot om jou van bemoediging en inspirasie te voorsien wanneer jy dit nodig het.

Similar books