n Nuwe kind teen Vrydag (eBoek): Verander jou kind se houding, gedrag, karakter in vyf dae

n Nuwe kind teen Vrydag (eBoek): Verander jou kind se houding, gedrag, karakter in vyf dae
ISBN-10
1431603643
ISBN-13
9781431603640
Category
Religion
Pages
266
Language
Afrikaans
Published
2009-06-17
Publisher
Christelike Uitgewersmpy
Author
Kevin Leman

Description

Vandag se kinders is almal kop in een mus, en hulle het ’n plan om hulle ouers teen die mure uit te dryf. Gelukkig is ouers uitgeslape genoeg om dit te besef ... en te weet waar om te gaan kers opsteek vir goeie raad wat regtig wérk. ’N NUWE KIND TEEN VRYDAG bied ’n vyfdag-aksieplan vir ouers om eiesinnige kinders vinnig reg te ruk. Kevin Leman wys op sy kenmerkende gesondeverstand-manier hoekom kinders doen wat hulle doen – en hoe ouers daarop kan reageer. Met sy humor en bemoediging bied doktor Leman praktiese, uitvoerbare strategieë wat resultate waarborg binne slegs vyf dae. ’N NUWE KIND TEEN VRYDAG het die antwoorde waarna baie ouers smag.

Similar books