Jesus in my lewe (eBoek): 101 likes vir laerskolers wat nader aan Jesus wil groei

Jesus in my lewe (eBoek): 101 likes vir laerskolers wat nader aan Jesus wil groei
ISBN-10
1431605050
ISBN-13
9781431605057
Category
Juvenile Nonfiction
Pages
216
Language
Afrikaans
Published
2015-08-04
Publisher
Christelike Uitgewersmpy
Authors
Helena Smith, Johan Smith

Description

Johan en Helena Smith span kragte saam om kinders te oortuig hoe belangrik dit is om Jesus as fondament in hul lewe te hê sodat hulle die regte besluite kan neem. JESUS IN MY LEWE bevat 101 lekker-lees oordenkings vir laerskolers. Dié dagstukke kyk na temas soos hoe God oor jou voel, dat die kruis vir jóú was, beloftes uit die Woord, verhoudings en gee ook antwoorde op vrae wat ander vir hulle kan vra oor Christenskap, soos: “Waarom vier ons Paasfees?” Naas die gebed aan die einde van elke stukkie, sluit elke dagstuk ook af met ’n praktiese uitdaging. Dit wissel van iets om oor te dink, vrae om te beantwoord met plek om te skryf en selfs iets wat die kind moet gaan doen. Hierdie 101 dae saam met Jesus sal vir kinders van onskatbare waarde wees terwyl hulle leer dat Jesus altyd by hulle is.

Similar books