Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ’n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!
Z IS VIR ZACKIE Die VREEMDE FOSSiel Zackie en Vincent soek fossiele ! ... VIR ZACKIE Z IS VIR ZACKIE Z IS VIR ZACKIE Z IS VIR ZACKIE Z IS VIR LACKIE Diz ROWWE RESIES DiL PADDR - PORTS Dil BESTE BOOMHUIS Die PERFEKTE PIZZA DIE PRETPARK ...
Original title: Z is vir Zackie: Die pretpark © Publication: LAPA Publishers, a division of Penguin Random House South Africa (Pty) Ltd Growthpoint Business Park, 162 Tonetti Street, Halfway House, Ext. 7, Midrand Tel.
Z IS VIR ZACKIE Die PeRFEKTE PIZZA Zackie en Vincent gaan saam mark toe . Die mark is groot pret . En daar is lekker kos . Hulle kan nie wag om die heerlike pizza te proe nie . Maar Anton is ook by die mark . Anton is ' n boelie .
Die pretpark
Mia haat wiskunde. Sy hou nie van optelsomme nie en sy hou nie van aftreksomme nie. Vermenigvuldigsomme gee haar hoofpyn en sy verstaan nie deelsomme nie.
Agterin die KABV-goedgekeurde skooluitgawe van hierdie gewilde boek verskyn opsommings, opwindende, uitdagende pre- en postlees-aktiwiteite en volledig uitgewerkte vrae en antwoorde wat aan die KABV-riglyne voldoen.
as jy op die ingewing van die oomblik 'n skaap by 'n kerkbasaar steel, sal jou lewe nooit weer dieselfde wees nie ... hierdie humoristiese, hartroerende tiener
*Nominated for the 2019 CILIP Carnegie Medal* *Spectator Best Books of the Year selection* Two unlikely heroes inspire a whole town by fighting to save a tree Sometimes, in the blink of an eye, you do something that changes your life ...
Daar is 'n paar basiese reels wanneer jy jou eerste band begin ...1.
The Selfish Shongololo